Klerkskraal dam

basso

New member
Hallo Manne

Ek is redelik nuut hier. Ek kyk daar na om die naweek bietjie te gaan bass daar by klerkskraal dam, is dit nog moontlik om daar te fish ek het `n bood en als, Moet mens by die saps se kant in gaan of is die ander kant nog oop.

enige inligting sal hartlik wardeur word.
Baie dankie :fishn
 

Jafta1

Senior Member
Daar is 'n dam net anderkant Westonaria. As jy van Randfontein verby Westonaria ry en dan by die groot 4 rigting stop links draai terug JHB toe, kry jy die Cook's Shaft 3 bordjie op linkerkant. Reg oor die bord op die regterkant is 'n afdraai pad. Gaan daar in en ry tot die pad doodloop. Daar is 'n mooi dam met karp en bass.
 

Carp Strike

New member
Ek weet nie of die ander hek toegemaak is nie my oom se club het gese hulle gaan dit toeskraap maar sluit aan by die club dit is nie te duur nie en dit is n besonderse dam baie klein vis maar daar word elke nou en dan n mooie gevang as jy 9 vis per persoon vang is dit n slegte dag!Maar jy kan boskop dam ook probeer!
 

basso

New member
Hi Carp Strike

Baie dankie vir die inligting.het jy miskien asb vir my meer inligting oor die club.

Jafta1: Ja ek dink ek weet van watter dam jy praat ek het saterdag middag/ aand `n vinnige sessie daar gaan in sit daar is regtig baie bass het goed gevang maar die grootste was so 1.5kg gewees
 
Top