Klerksdorp Dam

Slukderm

New member
More manne!
Wel kersfees het ons famielie geboek by Klerksdorp dam van die 17 de Desember tot 27 Desember. Ons bly op n vakansie oord naby die water.

Is daar darm babers of gaan dit n lang vakansie wees.
As daar wel is.. van watse grotes praat n mens. Ek sal die opblaas skippie saam vat as dit nodig is.
Laastens... Gooi ek maar weer natuurlike aas soos viskop, plattie, kuikens en voels. Of kan ek klop en pumpkin plons by plekke?
Dankie vir enige raad boys!
 

Fishpaste

Sealiner
Hi Sluk,
Ek het n maat in daai geweste wat die dam ken...Sy woorde is dat die dam bietjies leeg is en dat dit nog nooit vir hom lekker vis daar nie...daar is ook babers maar meestal aan die klein kant...
Die pel van my vang meestal karp so ek is seker as jy n groot aas insit kan jy dalk n mooi kat kry!
Stywe Lyne!!!
 

Slukderm

New member
Sies man Marhin... daai is mos n soort van n molestering of iets lelik. Is hy gevang by Klerksdorp dam.
Indien so sal ek een of anders sleg aansteeklike siekte moet uitdink en se die dokter beveel aan Bloemhofdam water vir genesing;):?
 

Marthin

Sealiner
Dit was klerksdorp dam ja.  Om eerlik te wees ons ken nie die plek nie en het net by die eerste oop plekkie gestop...

Dit het die aand ook nie beter gegaan nie, daar was heelwat obstruksies in die water wat gelei het tot afgebreekte lyn.

As ek kan kies vat ek bloemhof.

My broer was glad nie impressed nie!!!!
 

Attachments

  • Image136.jpg
    Image136.jpg
    20.6 KB · Views: 169
The one time I was at Klerksdorp Dam, there was alot of watergrass. Didn't really do any serious fishing, but we did get a few yellows fishing from the island closer to the shop with plain white floaties infused with onion by just placing a piece of onion in the container. Not really a good fishing destination in my opinion.
 

Cheetha FS

Sealiner
Het as kind daar naby op n plaas gebly en my grootste kat was net onder 10kg. Maar ja ek sou ok liefs bloemhof of gariep kies vir groot katte
 

Sirion

New member
Gaan op n maandlikse basis een dag van die maand daar en hengel, Baber op gemiddeld tel jy so tussen 2-4 kg op as jy met viskop vang of fillets, karps byt lekker vroeg oggend maar daarna raak dit swaar trek deur die dag. Karps maar klein hengel op 80m-100m , as jy nie kan nie mors jy jou eie tyd
 
Top