Op ’n dag gly die juffrou in die klas en val. Die nefies lag al te lekker vir haar.
Baie vies, vra die Juffrou vir die eerste een: “Wat het jy gesien?â€
“Net die kuite Juffrou.â€
“Ongeskik! Huis toe vir die res van die dag!â€
“En JY!†vra sy die tweede een.
“Juffrou, net die boude.â€
“Sies jou vark! Nog erger! Uit my klas vir die res van die week!â€
Toe die juffrou omdraai pak klein Koos al sy goed in sy tas.
“En jy, waarheen dink jy gaan jy?â€
“Juffrou, na wat ek gesien het dink ek my skoolloopbaan is in sy moer!â€