Klein dame groot vis

Rossouw

New member
Hier is n foto van my driejarige dogter wat hengel verslaaf is as sy nie kan saam gan water toe nie kan jy nie met haar huis hou nie.

Ons het sondag n middag sesie by n plaasdam ingesit en n paar mooi vis gevang al die vis is op spesie aas en gerei gevang.
 

Attachments

  • 3.jpg
    3.jpg
    48.6 KB · Views: 155

Bruggie

Sealiner
Mooi vis daar, dit is my mikpunt....om my laaitie van kleins af mal te kry oor visvang!!

Geluk met die vangste en welgedaan!
 

shuraj

Sealiner
Well Done Spekkies.

Beautiful speicmen of a blue kurper.

 

@ Bruggie , trust me there is no better feeling than to have your kid at the waters edge and to  see them enjoying nature and most of all to see them  enjoying the same sport as you.

The best feeling ever.
 

Rossouw

New member
Bruggie baie dankie

Ek moet jou se daar is geen beter gevoel as daardie eerste vis en dan die eerste mooi vis wat jou kinders vang nie.

Jy kan mos sien pa se smile is baie groter as hare.

Sien ek het twee die een stel nie baie belang in hengel nie maar hy kan darm ook n stok vas hou as hy wil. soos die foto wys
 

Attachments

  • damm1.jpg
    damm1.jpg
    37.1 KB · Views: 147

Rossouw

New member
shuraj wrote:
Well Done Spekkies.

Beautiful speicmen of a blue kurper.

 

@ Bruggie , trust me there is no better feeling than to have your kid at the waters edge and to  see them enjoying nature and most of all to see them  enjoying the same sport as you.

The best feeling ever.
Daardie kurper het 1.47kg geweeg my grootste nog. net n vraag hoe groot raak hulle
 

Jafta1

Senior Member
Ek dink die SA rekord is oor die 3 kg. Ek het al kurpers van by die 3.5kg gesien wat gevang is in Loskopdam en dan die Olifants rivier.
 

Rossouw

New member
Dankie Jafta 1  ek het maarnet gewonder oor die saak van grote. As ek moet dink aan 3kg mens dit is n groot vis.
 

AndriesH

Sealiner
Baie mooi Spekkies.
Jy moet net oppas vir daai meisies - myne het gister 'n 70cm karp gevang en ek moes maar net toekyk.
Enigste een wat ek kon kry vir die dag was toe sy 'n breek vat en ek haar stokke opgepas het.
:wfish
 

Rossouw

New member
AndriesH wrote:
Baie mooi Spekkies.
Jy moet net oppas vir daai meisies - myne het gister 'n 70cm karp gevang en ek moes maar net toekyk.
Enigste een wat ek kon kry vir die dag was toe sy 'n breek vat en ek haar stokke opgepas het.
:wfish
Ek wou dit nie se nie maar ek het my twee visse ook op haar stokke gevang toe sy in die bakkie gaan rus het. Snaaks na dat sy al so n uur lank geslaap het en die alarm op har stok vir die 3de keer raas toe is sy op en ek moes maar die stok afgee :merm
 
Top