KINGFISHER LIP GRIP FGT-MI-29 dringend gesoek

FRITZABU

Sealiner
Ek is dringend op soek na een van hierdie lip grippers. KINGFISHER LIP GRIP FGT-MI-29

Enige iemand in Pretoria omgewing, wat een te koop het, skakel my asb by 012 379 3828
 

Bass-aholic

New member
Hi

Ek het 'n splinternuwe Rapala 25lbs lock n weigh digitale skaal wat ook dien as 'n lipgrip indien jy sou belangstel. Ek wil R500 vir hom he en ek is van Krugersdorp omgewing


Corne
 
Top