Kinders

G.I.JOE

Senior Member
Dominee is besig om die 10 gebooie met die Sondagskool klas te behandel en spesifiek die gebod:[size=][/size]

"Jy mag nie steel nie!" [size=][/size]

Hy vra toe vir die klas: [size=][/size]

"Wat sou die koekblik in die spens vir julle sê as dit kon praat?" [size=][/size]

Pietie steek sy hand op en sê: [size=][/size][/b]

"Laat die kindertjies na my toe kom en verhinder hulle nie!" [/b][size=][/size][/b]

 
 
Top