Kettie

Die ou is in Weskoppies omdat hy 'n obsessie het oor ketties. Na 6 maande
besluit hulle om hom te her-evalueer en vra "wat sal jy doen as jy 'n
miljoen rand wen?


"Ek sal vir my 'n k*khuis vol ketties koop" se hy.
"Nee, jy's mal, gooi hom terug in sy padded sel" laat die sielkundiges weet.


6 Maande later evalueer hulle hom weer. "Wat sal jy doen as jy 'n miljoen
rand wen ?" is die vraag weer " Ek sal dit bele?" se hy.
"Mooi, ek dink jy kom reg, in wat sal jy dit bele ?" vra hulle. "In bosbou
en Goodyear sodat ek baie hout en rubber kan maak, sodat ek baie ketties kan
maak!".. "Terug in sy sel!" antwoord die sielkundiges.


Weer sulke tyd 6 maande later en weer is die vraag, "wat sal jy maak as jy
'n miljoen wen ?", na hy so 'n tydjie diep dink, se hy :


"Ek sal vir my 'n Porche koop"
"En dan ?"
"Dan sal ek rondry en vir my 'n hot girl optel"
"Jis, jis en dan ?"
"Dan sal ek haar wine en dine"
"Nee, lyk vir my jy's gesond, maar vertel verder wat jy beplan?"
"Dan sal ek haar huis toe vat en bietjie begin vry"
"Ja, en dan ?"
"Dan sal ek haar pantie uittrek"
"Ja, ja en dan ?"
"Dan sal ek die rek uit die pantie haal en vir my 'n  kettie maak


::jest::jest::jest::jest::jest
 
Top