Kawasaki 250 Ultra

ricus

Member
Bought my self a early xmas present

Vir PA van PA.

Went out at Richards bay yesterday for the first time, wow!

Must say I prefer fishing from a ski for game fish

 

have to say that the stability of the Kawa is very impressive,I am bigger than your normal guy, and I really tought that the stability will let me down on a ski, I tested the sea-doo RXT255 and was impressed that I tested the Kawa and loved it even more,

So it was either the Kawa 250 Ultra for R130 000-00

or the Seadoo RXT 255 for R180 000

 

So I bought the Kawa from Fast Kawasaki in Richards bay, And I have to be honest, the service I recieved from Dustin was great, havent recievded service like that in ages.
 

BigVan

Senior Member
Hi Ricus

Good luck with your ski. You will see the benefits of ski fishing but will also sometimes miss your boat. So keep both of it. We are becoming a nice group of skifishing guys in Middelburg and Witbank. One of these days can we have a group together at the coast. Please post some pics as I have not seen a Kawa yet. I will tell you one day a joke about a Kawa.

Cheers

 
 

ricus

Member
Hi Van

 

You from middelburg right?

We sold the boat to a Guy in Belfast.It was a Kingcat 180 Z-Craft

We like to fish all over and I find that with the boat its difficult to fish all over, every time we went to Ponta we had damage to the boat or trailer and you spend a day jusy towing the boat to the coast. We will defnetly buy a boat some time next year if every thing go well,

What do you  do for a living in Middelburg? I know the Guy from GK steel bought himself a Kwawsaki 260 rigged for fishing,saw his ski at Fast Kawasaki.

How do the guys in the skiboat clubs treat the guys with ski I know some clubs dont have a problem with them but others do...

 

Will post a pic later, I just need to resize them

 

Ricus
 

BigVan

Senior Member
HI Ricus

Your ski setup is very nice. I have seen your boat it is a beautiful rig. I do not belong to the skiboat club any more. I must say a lot of the guys have bought some jetskis in this year. We have about 20 guys in Middelburg doing jetski fishing. Most of these guys are old skiboat guys getting gatvol of towing heavy boats and hefty fuel bills.

Our company do water treatment and manufacturing of chemicals.

I till do enjoy the skiboat but for long trips and into Moz will I rather use the jetski.

We must organise a get together early next year at one of the dams for everybody interested hopefully Sealiners and maybe just do some bass fishing. And end off with a lekker braai. The guys from JBurg and PTA will also join up with us.

Tight Lines
 

ricus

Member
Sounds like a plan,

Luckly a mate of mine still owns his skiboat so I just go with them when I want to fish from a skiboat, so not all is lost.

If we about 20 guys with jetskis we should find out if we can start a jetski fishing club in out area?

 

Ricus
 
Hi ouens ,Ja noudat julle so praat van swaar bote,Hoe is die vir n deal.Ekt my kozi cat verkoop aan n vriend in Hiberdene ,hy besit n gaste huis en in die koop kontrak gee hy my lewenslange verniet met my friende verblyf en ek het nog aandele in die skippie so ek het eintlik nou n seeboot en n vakansie huis sonder al die moeilike sleep af see toe.Ek boer in noord wes,maar verhuis binnekort pretoria toe en sal graag dan biekie met julle ouens wil ontmoet langs die dam
 

BigVan

Senior Member
Hi Manne

Ricus- Ek dink ons moet definitief vroeg in die nuwe jaar n' jetski visvang dag by Middelburg dam hou. Dit is goedkoop ingang en daar is baie bass, geelvis, karp ,baber ens. Die piekniek area is lekker en ek sal n' markies tent reel waar die wat op wal is kan sit en kuier. Dalk kan ons die dag gebruik om n' jetski klub te stig.

Danie- ons moet so n' trip reel af suidkus toe. Ek het ook verblyf op St Michaels en n' ander vriend van my het by Shelly launchplek woonstelle wat hy goedkoop beskikbaar sal stel. Ek weet daar is manne soos Flyfish, Pajeromad ens wat belang sal stel. Groete daar.

Lets do it!!!

 
 

ricus

Member
Van,

Ek dink dis n goeie idee,dalk kan ons n klein kompetisie reel, ek ken die manne by Ganie in witbank hulle kan vir ons n paar pryse reel, en dan kan ons sommer geld in samel vir n Club,

Ricus
 

BigVan

Senior Member
Hi Ricus

Ons maak so. Ek dink ons moet kyk na Saterdag 23 Januarie 2010. Dit gee n'ou genoeg tyd om alles te ree"l. Gaan jy nie Myn-Manne toe nie? Dit is een van die lekkerste kompetisies wat jy kan doen op Sodwana. Dit is meer a friendly as kompetisie maar jy kry baie tyd om te leer.

Groete daar
 

ricus

Member
Ek sal net seker maak of die 23ste reg is vir my.maar ek sal jou laat weet.

ek gaan defnetief,was verlede jaar daar, het moerse bad luck gehaat,kon maar net 2 van die 5 dae uit gaan,maar hierdie jaar sal ek op die jetski gaan ,mynmanne is meer n spesie komp.

 

Gaan jy mymanne toe?

 

 
 

BigVan

Senior Member
Hi Ricus

Ek was die afgelope 5 jaar by die mynmanne. Ek hengel die kompetisie met my boot Liberty. Ons was laas jaar n' paar manne wat by Coral divers gebly het wat met jetskis gehengel het. Die jetski guru van visvang Jake van Zyl was ook daar. Ons het lekker in die aande geleer by die manne. Ja die weer was baie sleg gewees. Ons was een van die bote wat Donderdag in die storm gevang was by Diepgat.

Ons gaan weer by die duik kamp bly. Ek het vir Greg (Shagnrelease )  gevra om saam ons te hengel want ek wil graag leer hoe die manne marlyn vang . Ek dink om dit in die verdere toekoms ook met die jetski te doen. Baie minder om oor te bekommerd.

Ek het klaar van die manne gebel oor die bymekaar kom by die dam. Die manne is baie entoesiasties.

Groete daar 
 
Hi

Congrats on an awesome ski, would love to get one  of those

They great value for money ,

I was at the boat show thise year, I saw the okes from Kawa in Richards Bay and they had this ski on special.
 
Top