Lekker, ons wag in spanning vir reports (en fotos) van die grotes. Ek beplan ook al klaar weer aan my volgende trip eks LUS vir ordentlike vleis!