fighterjock
New member
Ek het X2 Okuma Casienne katrolle van ongeveer 2 jaar oud waarmee ek hoofsaaklik Muddies hengel op my kort stokke. Twee weke gelede tydens ons 2de liga begin die katrolle se baitrunners moeilikheid gee, Die baitrunner skakel nie meer outomaties af wanneer begin inkatrol nie, ook glip dit weer terug op "baitrunner" mode tydens die inkatrol en moet ek dit afdruk terwyl ek inkatrol anders glip dit weer aan. Kan dit verstel word of het iemand raad vir my, ek wil nie graag ontslae raak van die twee katrolle nie. Greotnis:fishn