Was vandag in Bronkies, om bass te target, tussen die grasse het die karpe geswem, groot karpe, van hulle het still gehang, meeste het net geswem, ek kon nie die grootte van sommige van die vis glo nie, ek weet hulle spawn nou.
Meeste van die vis is 6 kg plus.
Is daar enige manier wat jy hierdie vis kan target?
Diepte was +- 2 m en dit was nie tussen die reite nie, in die oop water tussen nie water gras.
Meeste van die vis is 6 kg plus.
Is daar enige manier wat jy hierdie vis kan target?
Diepte was +- 2 m en dit was nie tussen die reite nie, in die oop water tussen nie water gras.