Middag Almal Ek is binnekort vir ‘n tyd lank in Upington. Is daar enige venues vir karp en baber hengel wat julle kan aanbeveel? Kampeerplekke ook asb. Chris