Kar beland in Vaaldam

Naruto

Sealiner
Ek stem saam. Ek het al baie daaraan gedink wat sal gebeur as n voertuig daai reeling tref. Ek sal in die toekoms nie weer so haastig wees om oor daai brug te ry nie...20km/h behoort veilig te wees.
 

Brakkanjan

Senior Member
Manne ek wil nie hoes, poep, skinder of paniek saai nie, maar behalwe vir die brug............Laas toe ek daai Oranjeville pad gery het was dit ook net so Scary, ek ken 'n oom wat 'n gat gevang het met sy karevaan. Daai gat was so diep jy kon nie eers die wiel sien nie (Groot skade).

Soos die Pumaman se: Wees veilig ouens!^^..
 

Jorries

New member
I drove the road between Deneysville and Oranjeville, including the bridge on Friday afternoon and again Sunday afternoon.  The road is shocking to say the least.  The railings on the bridge are only pedestrian railings, certainly not designed to stop a car.  As tragic as what the accident was, we can only hope that it will draw the attention of the authorities to the condition of the roads in the area and that they will do something about it.

I suspect that policing on trucks for overloading would not be amiss.
 

Naruto

Sealiner
That whole areas sucks when it comes to the upkeep of the roads. Imagine if the rest of our country started to look like that...

Ek hoor daar gaan darem begin ontwikkel word. Soos ek paasnaweek verneem het van Oom Joggie Nel se neef wat geld ingesamel het gaan die plaas na Desember 2011 opgedeel word as erwe en dan kan ons ook nie meer daar hengel nie.

Aan die een kant is vooruitgang n goeie ding, maar soms verkies ek maar die slegte paaie want ek weet darem ek kan nog gaan hengel aan die einde van daai pad wat niemand anders wil ry nie.
 
Top