Kan iemand my dalk se waar ek n handle vir die kat

Johnybravo

New member
Kan iemand my dalk se waar ek n handle vir die katrol kan kry. My laaitjie het die een op getel by n pannetjie in Brackenfell.
 

Attachments

  • OKUMA NIKO.jpg
    OKUMA NIKO.jpg
    35.1 KB · Views: 44
Top