Die Kabeljou is deur my friend Johan de Bruin gevang op die 25 September 2010 om 12h00 op 'n chokka/ sardyn mengsel. Sy aas het maar 20 meter in die see gele toe die ou grote vat. Die vis is na 'n uur geland en het 'n lengte gehaad van 1.82m. Het nie 'n skaal gehaad om die vis te weeg nie.
