Kaapstad Noordelike voorstede

ANTONKOEN

New member
Dankie man, die visvang gogga het gebyt, maar ry amper n half tenk petrol uit van weggejaag word van die een dam na die ander. Ek soek n lekker dam of twee waar mens sommer kan gaan vang na werk vir uur of drie.
 

Vleipadda

Senior Member
Righto daars n paar plekke Sonstraal is tans 'n plek waar jy blykbaar slegs mag vang indien jy in die omgewing bly (daars 'n kwaai tannie wat van ganse hou) , Vierlanden is glad nie sleg nie maar jy sal meestal die Hoerskool kinders daar kry , Door de Kraal (dank die Vader my rekenmeester is nie op die forum nie hy dink daai plek behoort aan hom) is baie stadig maar dis die moeite werd , en jyt 'n spesiale permit nodig owel as die feit dat daar 'n geslote seisoen is PM my vir enige addisionele informasie eks seker ons kan 'n sessie reel
 

ANTONKOEN

New member
Praat jy van die klein dam in die hoek ? Hy is vrek klein, maar ek het gesien daar is ook borde op, of steur niemand hulle aan die borde by die damme nie ?Want ek wil vang maar is glad nie lus vir boete nie , ek hoor dit is R 500.00
 

johannblom

New member
ons waas laas week by die meeting gewees oor visvang by die dam-polisie se dis verbode maar gaan ons nie verbied daar-so go all out
 

KLIPVIS

Sealiner
mag mens in die dam hengel wat op die hoek van jip de jager en van riebeeck straat is ( min of meer daar )

al gehoor daar is mooi vis daar.
 

Vleipadda

Senior Member
Wees net verseker van die reels & regulasies van door de kraal soos die "post" verduidelik http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=46435&forum_id=3&highlight=door+de+kraal+
 
Top