Jy is n Boer as.......

Jacquesdw

Senior Member
[size=Jy is dalk ʼn boer as...)][/size]
[size=
      -         jou regterarm bruiner is as jou linkerarm
      -         as jou voorarms dikker is as jou bo-arms
      -      [b]   ]
[/b]as jy beter kan bestuur op die grondpad as op ʼn teerpad
      -         as 4 karre in ʼn ry rowwe verkeer is
      -          as  jy  versnel in plaas van rem as daar ʼn jakkals oor die pad hardloop
      -          as  jy  ʼn hek kan oop- en toemaak sonder om jou gesprek te onderbreek
      -          as  jy  skaapkraal  toe stap in plaas van kafee toe as die vleis op is
      -         as hoender en vis vir jou tel onder groente[/size]

[size=      -          as  jy die woorde pyp, pomp, gat en Klimaks in een sin kak gebruik sonder om te dink dit is suggestief][/size]
[size=
      -          [i]as  jy  al jou bure en hulle brandmerk op hulle vee ken en joune  op ʼn gereelde basis daar gaan haal, dan boer jy dalk met bokke of dorpers!]
[/i]
      -         as jy na ʼn vrou se gesondheid verwys as haar “konstitusie”
      -         as jou honde net van pap en melk lewe
      -          as  jy meer as 1 keer per week bloei sonder om te weet hoe het dit gebeur
[/size]
[size=      -          as  jy  drie stelle finansiële state aanhou. Een waarop jy amper bankrot is vir SARS, een waarop jy op die rand van miljoenêr is  vir die bankbestuurder en een wat die waarheid is][/size]
      -         as jy Zoeloe beter kan praat as Engels
      -          as  jou Engelse woordeskat bestaan uit ‘yes’, ‘no’, ‘thank  you’ en ‘Vat vrou! Hulle praat alweer Engels!’
      -         as jy eerder jou hemp sal uittrek as jou hoed afhaal.
      -          as  jy  alle  mans  met  die  hand groet en al die vrouens soengroet, veral vreemde mense!
      -          as  jy  dink  ʼn meneer gee skool en al die ander mense kan aangespreek word as ‘oom’ en ‘tannie’
      -          as  jy  ingeskryf  is  op die Landbouweekblad en elke week  uitsien na Werfbobbejaan
      -         as jy liewer is vir jou trekker as jou skoonseun
      -          as  jy  kan sê watter kant toe die wind waai sonder om jou  vinger nat te lek
      -         as ‘Afrikaners wat saamstaan’ vir jou beteken die beeste is in die kraal
      -         as jy op die 5de Junie nog ʼn kortbroek dra
      -         as jy dink metro-man is die nuwe naam vir moffies
      -         as jy verwys na ʼn mof as ʼn skaap en ʼn moffie as ʼn metro-man
      -          as  jou  jaarlikse  dankoffer skaap ‘mowwe’, bees of graan  insluit
      -         as jou werknemers jou ‘Lanie’ noem en jy nie omgee nie
      -         as jy die weer beter kan voorspel as die SABC
      -         as jou radio iewers tussen 100 en 103 staan
      -         as jy meer buite pie as in die huis
      -          as  jy elke keer moet gaan was en mooi aantrek as jy ʼn kar  hoor aankom
      -          as jy die woord ‘gel’ net gebruik in sinne soos ‘gel, maar  dit is koud’ of  ‘gel, maar nou is ek honger’
      -         as jy naastenby enige iets kan regmaak met insolation-tape,   ʼn tang en ʼn stukkie binddraad

      -          as  een  of almal van die volgende goed in een of meer van jou voertuie is:
[size=      draadtang, ʼn spuit, spuitnaalde en terramycin, ʼn paar patroon doppies (waarvan  ʼn paar nog gelaai is), insolation-tape, ʼn stuk tou, ’n stuk binddraad,  ʼn paar spaanders - heel moontlik ʼn 13, 17 en 19 en ʼn grip onder  die  seat,  (as jy na ʼn bakkie se sitplekke verwys as seats en aanneem  dit  is  Afrikaans,  saam  met  clutch  en exhaust), ʼn klomppapiere  insluitend  strokies, kwitansies, fakture, toiletpapier en ʼn spul  ander wat al so vuil getrap is dat jy nie regtig weet wat hulle is nie, maar daar binne hou net vir ingeval jy hulle later nodig kry.][/size]
[size=
[color="#990000"]      En ʼn bos sleutels wat als oopsluit op die plaas.]
[/color]

Jy is dalk met ʼn boer getroud as...

      -         twee van die drie bondels wasgoed hoofsaaklik kakie is
      -         as ‘voorspel’ die wedstryd is voor die springbokke speel
      -         as jy al die woord ‘fyndraai’ in die bed gehoor het
      -          as jy olie, bloed, sweet en modder met die eerste slag kan   uitwas
      -         as die lande en spilpunte netjieser is as jou blomtuin
      -          as  jou  blomme  in netjiese “stroper” rytjies staan met ʼn  aanvoor weerskante
      -          as jy gou ʼn stukkie omgespit wil hê en jy hoor die trekker   start
      -         as jy weet wanneer Nampo is
      -          as  2  van  die etes wat jy bedags maak meer as die helfte   vleis is [/size]

[size= ][/size]
[size= ][/size]
 
Top