Just interested to see who on the forum has any. I

saan

New member
Hi Guys Can someone help me looking to tune my Hutsen At44 W10 PCP Rifle I live in Cape Town need accuracy at long distances?

Trigger, very stiff and heavy

10 shot mag, difficult to index  side lever loading very stiff , lots of mechanical noise.
 

AYOBA!

Sealiner
saan wrote:
Hi Guys
Can someone help me looking to tune my Hutsen At44 W10 PCP Rifle I live in Cape Town need accuracy at long distances?

may I suggest you join http://www.airrifle.co.za/

you will find what you are looking for in your area
 

BlouwaterBaaier

New member
Kry n inspuiting en sit so elke 10 skote 2 druppels diesel in die loop af

Maak seker die diesel loop af tot in die "Chamber"

Geniet die ekstra 800 foet per sekonde slaankrag!
 

eviltoy

Senior Member
BlouwaterBaaier wrote:
Kry n inspuiting en sit so elke 10 skote 2 druppels diesel in die loop af

Maak seker die diesel loop af tot in die "Chamber"

Geniet die ekstra 800 foet per sekonde slaankrag!

LOL he is joking dont do that. Let me know where in CT you are but best is to get hold of Farmer on the airrifle forum he tunes lekker. Sakkie did my hatsan when I had one he is on this forum as well
 

BlouwaterBaaier

New member
BlouwaterBaaier wrote:
Kry n inspuiting en sit so elke 10 skote 2 druppels diesel in die loop af

Maak seker die diesel loop af tot in die "Chamber"

Geniet die ekstra 800 foet per sekonde slaankrag!
As jy in die aand skiet sal jy letterlik n blou vlam by die loop sien uitkom.

ek skiet al hele paar jaar met n geweer wat ek by my oupa ge-erf het.

hy het self springs ens laat maak, en die seels met Nylon backing agter Leer seels gesit vir langer hou.

ekt nog nooit enige van die nuwe generasie "Pellet "geweere gevind wat harder, beter of verder kan korrel neem nie.
 

BlouwaterBaaier

New member
eviltoy wrote:
BlouwaterBaaier wrote:
Kry n inspuiting en sit so elke 10 skote 2 druppels diesel in die loop af

Maak seker die diesel loop af tot in die "Chamber"

Geniet die ekstra 800 foet per sekonde slaankrag!

LOL he is joking dont do that. Let me know where in CT you are but best is to get hold of Farmer on the airrifle forum he tunes lekker. Sakkie did my hatsan when I had one he is on this forum as well
Actually no i am not

Diesel reacts under pressure and the fumes explode, acting like a cartridge

basically giving a pellet gun lethal velocity!

as it is the feet per second is a bit slow on air rifles, any faster and you need a license

and if you do like we do and shoot competatively, you will know that to do long distance target shooting you need the straighter longer line to shoot a bull over 100m with an air rifle

Next time you are at a pellet gun club day, look at the pros (OILING) every few shots, next time smell the oil they use

WE CALL IT DIESEL!
 

AYOBA!

Sealiner
almal weet jy kan die doen...
maar hoe meer FPS hoe meer on-akuraat is die windbuks

jy is welkom om dit met jou windbuks te doen

een dag is eendag en jy of iemand anders is in die hospitaal met baie erenstige beserings

jy klink soos een vd ouenes wat sal suurstof in 'n pcp sit...
 

AYOBA!

Sealiner
my punt is dit is fun om dit te doen, ek het ook 'n baie ou BSA, maar die ou en nuwe windbukse is nie ontwerp om teen daai hoe drukking te werk nie

in die eerste plek gaan jou windbuks nie lank hou nie
jy weet hoe is mense, gooi meer en meer diesel en op die einde vd dag ontplof die chamber in jou gesig en jy land op in die hospitaal

tweedens is die windbukse met 1000FPS glad nie akuraat nie

optimum is so tussen 800 en 900 FPS, met regte sneller en tegniek kan jy op 20meter 10s groeperings skiet met 5 skote

gaan google Walther LGV en kyk na vandag se tegnologie in springer windbukse

baie meer pret om elke keer die bulls eye raak te skiet as een moerse lawaai

ek het 'n Hatsan MOD135 en dis glad nie lekker om met 'n 1250FPS windbuks te skiet as jy niks kan raak skiet op 20 meter nie
 

BlouwaterBaaier

New member
Wel ok ja so en soo watookal

die geweer skiet nou al 40 jaar met die metode

Soos genoem, seel aangepas met nylon "Backing" Leer seel van dukker aard.

en nee ons skiet verder meer akuraat met die geweer as ons ander COMP Rifles.

Die probleem met onder 1000fps is die curve van gravity pull.

hy bly net so lank reguit dan "Curve" dit laer. en met wind is daar n hoer trek effek op laer fps.
min mense kan akuraat skiet met hoer FPS, want die "Recoil" is groter.

Ek se die volgende.

JY KAN SKIET OF JY KAN SPEEL? en die onder 1000fps is speel. oorspronklike BSA is 1600fps, aangepaste seels en veer het dit verhoog, en soos genoem met die "DIESELING" skiet hy nog harder nog verder.
 

AYOBA!

Sealiner
mooi man...wys jou net hoeveel jy rerig weet, of jy is besig om my siel uit te trek?


liksens vir winbuks....absoluut niks te doen met die FPS nie, nie in SA nie, solank dit nie groter as 5.5 is nie...5.6 is .22

wens ek was naby jou dan kon jy met my LGV skiet, belowe jou jy sal vir jou een gaan koop....
 
Top