Thanks Marthin vir die terug voering. Die tweeling is 11 en sal dan maar kyk waar julle klub kompetisies gehou word en dan hulle saam bring.we definately have juniors fishing with us, quite a few actually. We havent really up to now given specific junior prizes, but are always helping and assisting where needed.
On a number of occasions we have had youngsters fishing the macs reefs with us, choosing the biggest of our members to hide behind should a swell be a bit bigger.
om jou n idee te gee, een van die huidige voorlopers in die punte is n vrou wat nie baie hoeër is as meeste 11 jariges nie. Die hengelareas wat ons kies is gewoonlik van so aard dat oud en jonk n lyntjie kan natmaak.
Ek sal terugkom na jou toe rakende ons fooie vir juniors

:Marthin wrote:

Dreamer gaan jou![]()

Can't wait!!@Marthin....be afraid, be very afraid......Sies Marthin - now you're going to let the poor chap wait a long time before you get back to him - it's going to be quite a while before you can see out of those blue eyes from your hospital bed - and all you'll be seeing are some small gallies....::teas::