2 Seuntjies stry oor die grootte van hul pa's se plase.
Die eerste seuntjie sê: "My pa se plaas is so groot dat as ons die
oggend 5 uur met die bakkie vanaf die huis ry, kom ons eers na skemer
by die eerste hoekpaal uit."
Die tweede een sê: "Ons het jare terug ook so 'n kak bakkie gehad......."