Jonkershoek (STB)

RANGER-77

New member
Hi Sealiners

Ek het gehoor van jonkershoek buite Stellenbosch. Weet iemand van die plek

Hoe is die Bass daar?

Kan mens daar braai?

waar kan ek meer details kry van die plek?

 

Dankie
 
Top