GTX wrote:
Baaaie Dankie vir die raad "JustPlainSHARK" waardeer dit baie en sal dit verseker toepas. Nogaals gedink dat daar baie haakplek kan wees. Dis darem een plek wat altyd gepak is met die vissermanne in vakansietye en naweke... Het al baie lus gehad om die oewer te gaan hengel maar dan op die ou einde op n ander een besluit - ons gaan ook n klubkomp daar hengel.
Hi,
jammer ek sien nou eers die reply op die thread.
Bosbou was vir n hele paar jaar gesluit gewees vir hengelaars en is blykbaar nou
eers weer 'n jaar oop vir klubs. As jy praat van dat die plek gepak was met
hengelaars, dan dink ek dink jy praat van of UJ (Island Shores) of van
Boschkop.
Bosbou is reg langs UJ en is/was ook RAU gronde. Dit is net voordat jy by UJ uitkom
as jy van die Villiers-Vereeniging pad se kant af ry in die rigting vn Deneysville.
Boschkop se afdraai sit verder oos op die Villiers-Vereeniging pad net voor Steyns se
afdraai.