Jim Fouche - So stil soos die dood

Grootseun

New member
Het enige iemand al weer iets gehoor van Jim Fouche en of daar enige nuwe verwikkelinge is.

Ek kan nie die vorige kontak meer telefonies opspoor nie en dit lyk of alles doodstil geraak het.
 
Top