Hello riaan ek vis rots en strand ook baie so ek is net so hardop vir redeyes en mackrel spots! soek my gat af na een naby die hawe maar sal jou def laat weet as ek een het dankie vir al die inligting ek wardeur dit baie. sien jou op die water mater!
p.s ek hoor die manne vang die makriele op die skepe se ledge! gan sondag gan kyk!