Kan iemand dalk help? Het gewonder of die FX140 en FX 160 'n reverse rat het, kry nie die inligting iewers anders op die web nie.