Hi aan almal
Ek's ook nuut met die jet ski visvangery en wil graag hoor of daar enige ander jet ski ouens gaan wees oor Desember in die Mosselbaai omgewing. Ek is in die Dias strand omgewing en het gehoor die ouens launch by die boot klub, maar jy moet 'n lid van die klub wees. Die ander probleem wat ek hoor, is dat daar baie haaie is. Graag sal ek wil weet of 'n haai 'n man van so 'n ski sal kan afhaal.
Het ook gehoor van vis wat hulle in die baai vang - seker nie baie groot nie....
As daar enige persoon is wat my dalk inligting of advies kan gee, sal ek dit baie waardeer. Nog beter, as daar van die Mosselbaai se mense my kan help met kontak nommers of inligting waarvan ek moet weet, help asb.
Ek wil nie graag alleen op die see uitgaan nie, kontak my asb as jy ook daar gaan wees!