Middag Almal
Kan enige iemand vir my asb raad gee ivm met die skiet van Hotnotstvis hier aan die Weskus? Jacobsbaai/Saldanha omgewing.
Waar is die beste om vir hulle te soek? Watter gedeelte van die bamboes gebruik die vis vir skuiling? Diepte ens?
Sal jy julle kry sodra jy onder is, of sal dit nodig wees om so tydjie daar rond te hang?
Ek was vandag hier by Jacobsbaai af op `n diepte van 4m, met so 4-5m Viz, maar niks gekry nie. Darm `n ou skaamhaai gesien, tel dam seker as die eerste haai...
Dankie by voorbaat.
GRoetnis
Veldskoen

watse haaie kan mens verwag so in die bamboes areas asb? Jy het seker in jou tyd hier so paar gesien...