Niks wonderlik nie. Paar elwe. Probeer maar. Chokka en gaan vroeg oggend en laat middag. Water was nou tyd lank baie koud maar die temperatuur tel nou op. Dit is een van die plekke waar daar baie of niks byt nie. Totaal onvoorspelbaar.
:kaykak
:fishn