jacky leonard

wykie

Senior Member
Gooie dag, het julle dalk enige advies vir jacky leonard op die vaaldam. Groot asb

Good day, anyone have some tips for jacky leonard on the vaal,please
 

PI

Senior Member
Fireball/Fireworks/Caramel Extreme (Rooi GP/BMT/FX)
Wigwam/Fireball (TCP/Rooi GP)

SWD, een stok op 80 en die ander een gaan jy die vis moet soek.

Lekker hengel.
 
Top