jackson dam

kaboem

Sealiner
Nice one BoB !!

Great to see that tiny little dam still produces some nice  fish...

Congrats on the new PB!!

 
 

iggy

Sealiner
Bobby!!!! Baie nice, gelukkig was ek saam toe die mooie gevang was. Ek het "geblank" maar glo my ek gaan terug!!!! Daar is grotes daar ek is seker daarvan! Was baie nice om nog n sealiner te ontmoet!

Leon
 

kaboem

Sealiner
Ek glo nie daar is veel groter as 8kg daar nie hulle het Jackson dam so paar jaar gelede leeg gemaak en oor gedoen al die vis was na naby gelee dam geskuif...

Dis toe hulle die eiland in die middel gegooi het ek bly naby en het self gesien hoe die vis geskuif was.

Daar was altyd mooi bass ook gewees! Dis goed om te sien daar is weer mooi vis in Jackson!

Sterkte daar boys geniet hom julle.
 
Top