Ja nee,lyk my so paar ouens het alweer "suur driuwe" ge-eet...
Daai visse en hul gewigte is reg,iemand wat bietjie logika het,sal besef hy hou tog die vis voor hom!
SA Fish/Hermann
Die Herminator is 'n surface bait waaran ek al so tydjie lank werk, dit kombineer 'n Buzzbait,Popper,Crank en so paar ander dinge,bv vere,rattles en Soft plastics....en werk beter as enige van my surface baits wat ek al gekoop het!
Hier is 'n sneak peek van die eerste prototipe,hy lyk nou al heelwat anders,maar die basiese prinsiepe waarop dit gebasseer is bly dieselfde.
Sover het ek 21 kleurvariasies ook gekies en ontwerp,en daar gaan 3 groottes wees...Jnr,Original en Saltmax
Sal so einde Julie by sekere hengelwinkels beskikbaar wees en daar gaan ook binnekort 'n webtuiste wees waardeur jy sal kan sien hoe die verskillende kleure lyk,asook 'n videoclip met die verkillende aksies.
Groete
Herman