J dam

Babervanger

New member
hey guys i know theres been ALOT of rumors going around but does anybody know who actuly went to J dam if there is fish again? and of what size?

we are posibly haveing a club comp there next month
 

dynamicthings

New member
barbervanger ek was nou die dag daar en daar is carp wat uitkom maar nie meer so volop nie, daar was n klub daar n social happy hookers ek dink is hulle naam en vir n klub komp het min vis uitgekom maar die wat het was redelik groot
 

Dafishking

Senior Member
Was iemand dalk verlede naweek by die dam, het die water level darm al bietjie gestuig. Wat is die vroegste wat mens kan ingaan daar nou
 
Top