Is varswater krappe naglewend? Are freshwater crabs nocturnal?

Atticus

New member
Atticus wrote:
Wie weet of varswater krappe naglewend is?
Ek het donderdag oggend tussen 00:00 en 01:30 amper 20 krappe gevang in die rivier naby my. Het 'n koplamp gebruik, en dit was baie maklik om hulle te kry.
 

HennieB

Sealiner
Atticus ek vang partykeer in die Krokodilrivier on Harties damwal en die krappe daar kom meestal deur die dag uit. Krappe is dodelike babers aas, ek sal selfs se beter as platanas.
 

Atticus

New member
Hi Hennie,

Dit was so maklik om hulle te vang. Hulle het skiet nie so weg as hulle jou sien soos deur die dag nie. Ek het die lig op hom geskyn en hy het stil gesit.

Ek hou daarvan om met krappe te vang. Ek het meer as 10 jaar terug met 'n platanna gefish. Dan natuurlik moddervis koppe. Ek gaan nou boilies ook probeer.

Veral met kompeterende hengel, die boilies het 'n lekker olie basis, en dit skei 'n marodder van 'n reuk af.

Ek bly tussen 40Km en 50Km van Harties af.

Vang daai babers!

 

 
 
Top