INNIBOS - Any Sealiners coming to Nelspruit?

Herman Nel

Senior Member
Hi Folks!

Just wanted to say if anyone is coming to Innibos this weekend, I might be available for a spot of fishing early Sat & sunday morning!

Let me know!

Regards

 

Herman
 

Meeli

New member
Hi Herman

Ek is lus om Sondag n biedjie bass te gaan vang.

Laat weet

ps. Sien jou dalk op die fees terrien
 

Meeli

New member
Hi Stompi

As jy n boot(jie) het is Longmere lekker en rustig.Ek vang gewoonlik by boere en soms by Longmere.Witklip dam is ook gemaklik as jy nie n bootjie het nie.Die dam maak dit maklik van die kant af.

Groete
 
Top