More julle.
ek het n 2.8m inflatable te koop.
hy is 8 maande oud en het nog n 4 maande factory warantee op.
wit met blou trimmings, sitplek en vloer is marine ply wat oorgetrek is met die rubber materiaal.
prys is R3500 not neg
bel my op 0723997622 as jy sou belangstel of pm my, mail my op jacques7622@me.com
soos jy kan sien op die foto is ek n duk man, en my hengel maat is netso lekker groot, en die boot akkomodeer ons baie gerieflik.
groete Jacques