Hallou daar
Hierdie is n Loomis & Franklin poppertjie. Hulle prys onder R50 hier in die Kaap en kom standaard uit met VMC treble hoeke. Jy kry hulle in verskillende kleure en ek weet nie wat my besiel het om hierdie pienke te kies nie. Wel, hopelik dink die vissies hys n chokkatjie.
Groete