stinkmossel
Sealiner
van die manne op die skuitjie en kayaks wat dieper gele het, het n paar vissie gekry, onder andere n paar geelbek ook. verder, ek het n sandie kop vir 3 ure uitgehad sonder n pickup... soos ek se, die water het soos badwater gevoel....
ek moet se, ek het regtig weer besef waste great klomp manne julle is.
veral oom Dirk, wat nie huiwer om n 'helpende hand' te gee waar dit benodig word nie.
weereens dankie vir n lekker aand manne.
ek moet se, ek het regtig weer besef waste great klomp manne julle is.
veral oom Dirk, wat nie huiwer om n 'helpende hand' te gee waar dit benodig word nie.
weereens dankie vir n lekker aand manne.

