I'm starting this post after a good run off Sealin

Krugel

New member
nobbles wrote:
Got a medium size cabin cruiser. Couldn't take the pounding on my kidneys from my duck anymore. Can go on longer cross water trips now with out having to hold on for dear live in choppy water lol. Also the deck space makes me smile.

Game on diesel, and Krugel game on.

Game on Bud! Congrats!
 
Hier is van die babers wat ek gevang het laasweek
Hier hou Patric en Boetie my visse vas aangesien nie een van hulle ordenylike fotos kan neem nie  Ek kon darem 5 van die 100 wat hulle geneem het gebruik
Die babers was tussen 16lbs tot en met 48lbs
Moddervis bly maar koning
Perline gebruik (beste lyn ooit wat kon gemaak word) Ek trek daardie babers deur die grasse ,riete en boomstompe uit.
Shimano boot visstok en Shimano penn katrol
Al die vis sowat 10 meter voor my gevang  Geelvisse het ek seker in die 2 dae so 50 gevang en net 1 karp  hulle was nie baie groot nie
Lekker aand
Hennie
 

Attachments

  • 36.64lbs.JPG
    36.64lbs.JPG
    48 KB · Views: 274

deisel

Sealiner
I like that kop. Nice fish bud. Fat and stocky like a good rump. Like a gaint padda vis with a mean attitude hahaha well done on the big fish..
 
Hi sorry dis Laer Oranje rivier naby my pa hulle.
Almal op modervisse koppe en heel gevang en dit was tydens volmaan.
Rivier was nogal vol en het sterk geloop.
 
Hi Ek het sommer van my cell die foto in my foto album geneem Jy kan darem als sien op die foto Was nog geneem met mik ,en druk kamera
Ek het die plek die Babergat gedoop oor sy groot vis.

Ek het nogal op daardie selfde trippie n groter een gevang maar hy het my om die rotse afgebreek.
Vandaar het alles net agteruit begin gaan met visse Al hoe kleiner begin raak
 By daardie selfde spot het ek op n aand ek en my broer Robrt Hurn en trippie daarna was Kobus saam en het so om en by 30 karpe ook gevang en wat nice was omtrent 10 reuse karpe was 30 lbs tot omtrent 36 lbs en reuse kleinbek geelvis ook daar rondswem. Kyk gerus na die karpe foto en ook die kleinbek geelvis.
Ek plaas dit sommer ook vir jou. Hoop dis ok met julle
 

Attachments

  • baber.jpg
    baber.jpg
    28.6 KB · Views: 232
By Babergat ook gevang  Ek het een karp van so om en by 17lbs gebruik om die groot baber te vang net skuins deur gesny met  dink 12/0 hoek  haaihoek
 

Attachments

  • groot karp.jpg
    groot karp.jpg
    24.9 KB · Views: 229
Hierdie is van die geelvis wat ook daar by Babergat  uitkom
Die grootte het al skaarser begin raak maar tog vang ons nog af en toe van die grootte karpe en geelvis
Ek wys maar altyd net die babers want dis my spesialiteit om hulle te teiken
Lekker aand
Hennie
 

Attachments

  • groot geelvis.jpg
    groot geelvis.jpg
    25 KB · Views: 229

Ant86

Sealiner
MONSTERS :wfish , thanks for sharing Hennie. In your opinion what is the best moon phase to hunt them in? Full moon or as they say in Afrikaans Donker Maan?
 
Hi I realy like to fish for them when its totally dark moon My biggest catches during that time
but now also best catches with decent fish full moon the bit when its dark for that 3 hours and begin to rise for the night I had huge success for that 3 hours. Day time also not bad but night is def. the best to catch catfish.
Hope it helps
Hennie
 

Ant86

Sealiner
katvisbaber wrote:
Hi I realy like to fish for them when its totally dark moon My biggest catches during that time
but now also best catches with decent fish full moon the bit when its dark for that 3 hours and begin to rise for the night I had huge success for that 3 hours. Day time also not bad but night is def. the best to catch catfish.
Hope it helps
Hennie

Thank you Hennie, I had a great trip to the Orange during the dark moon phase last year and have booked again this year during the same phase. Like you said the muddies are an awesome bait for Orange cats, they couldn't leave them alone and we quickly ran out. At one stage we where disappointed to see yellows on the end of our fly lines and hoping for more muddies haha :lol:1
 

Alex123

Member
Here is my new PB of 16,2kg from the Vaal dam @ Avanti this weekend.
Took half a grass carp about 40m from the side at 23:00 on Saturday evening.


**Thank you for the tips Deisel!

::respekt:
 

Attachments

  • IMG_20150425_224206.jpg
    IMG_20150425_224206.jpg
    18.8 KB · Views: 169
Top