Im really loosing it ....

Gertus

Senior Member
So this past weekend i tried some new hooks and traces..to test some ideas i developed ...

I am not sure why i deviated from my tried and tested hooks ...

But.. i was reminded why I should never change my hooks again..

This was what happend when a 3 kilo heads for the reeds and you are fishing with 7lb line and stupid hooks...

I very seldom loose fish once they are on... so this is why I say .. IM LOOSING IT!!!

LOL

 
 

Attachments

  • 22012010267.jpg
    22012010267.jpg
    33.3 KB · Views: 236

Gertus

Senior Member
its a size #3 Craphook...

 

 

diachi or something.. its the loose packets of 20 you buy at western accesories..
 

gertb

New member
I had the same happening on more than one occassion. It is absolutely frusrating when playing a big fish and then ypu loose it you see that the hook is bend open. Gertus please advise what type and size hooks you are using to tie on your traces.

Gert
 

Gertus

Senior Member
Sure Gertb

I will go there this afternoon... and sommer take a picture..

I will be an A-hole if i know about this and dont tell my friends here...

Watch this space..

G
 

Unlimited

Sealiner
hehe i had a 6 kilo barber at kollge plaas bend a look alike hook into a "P" shape. stick maar by jou van der merwe's, ek gebruik hul vir vanaf kurpers tot groot baber jag, my ng nooit teleurgestel nie
 

spinnekop2

Senior Member
DUDE'

COME TO MY HOUSE AND I WILL GIVE YOU A HOOK................................................................................MUSTARD 9555 NO 8. BRILLIANT HOOK. VERY STRONG.

IF YOU ARE TARGETING SMALL FISH THEN DAITCHI .08 TO NO2 ARE GREAT BUT FOR THE 2KG TO 6KG CARP THE 9555 IS A DEADLY HOOK. THIS ALL THAT THE BOAT GUY'S USE. I CAN BACK UP MY THEORY ............8,45KG CARP VAAL RIVER WITH WYNAND.
 

Naruto

Sealiner
Jy moet maar oppas vir fake daiichi hoeke. Ek gebruik self daichi en het nog nooit probleme gehad nie. So maak maar seker dit kom uit n regte daiichi box/sakkie. Ek het al by winkels gekom dan sê die assistent vir my stevenson en daiichi is dieselfde (net 'n voorbeeld), maar dit is nie. Ek gaan hierdie naweek hayabusa se scuds probeer. Sal jul laat weet as ek nie goed vaar met hul nie.
 

gertb

New member
Gertus,

Watter soort en grote hoeke gebruik jy gewoonlik om jou stroppe mee te maak. Laat weet asseblief.

Gert
 
spinnekop2 wrote:
DUDE'

COME TO MY HOUSE AND I WILL GIVE YOU A HOOK................................................................................MUSTARD 9555 NO 8. BRILLIANT HOOK. VERY STRONG.

IF YOU ARE TARGETING SMALL FISH THEN DAITCHI .08 TO NO2 ARE GREAT BUT FOR THE 2KG TO 6KG CARP THE 9555 IS A DEADLY HOOK. THIS ALL THAT THE BOAT GUY'S USE. I CAN BACK UP MY THEORY ............8,45KG CARP VAAL RIVER WITH WYNAND.
Gauteng Oos Polisie? Met Rudi Roets?
 

spinnekop2

Senior Member
ek was vir n season nie aktief gewees nie. Die klub het nog n paar members by gekry hoor ek. Sal weer hierdie season fish.
 

Pan

New member
CrapHooks ? Definitief. Die Hayabusa's goed. (nie die Bike nie), Gebruik hulle vir Spesie Hengel ook. Nog niks gekry wat hulle kon oopbuig nie. Nie eers 'n stuk boomstomp wat ek uitgesleep het nie. lol.
Hulle is baie dik en dit help ook dat jy nie hookpulls kry nie.
 

AMG1

Senior Member
Ek gebruik net daiichi hoeke en maak dood seeker at as ek koop koop ek n geseelde box.

Naruto - ek het ook al daai een gehoor van stevenson wat die selfde is maar dis glad nie.

Spinnekop2 - my oom (hengel al vir jare en jare) sweer voor 9555. Hy hengel met niks anders nie.
 

Naruto

Sealiner
Mustads is ook goeie hoeke moet ek sê. Ek kry net nooit die regte mustads om hul te probeer nie. Ek koop maar oorals waar ek kom so bietjie-bietjie daiichis sodat ek altyd vooraad het. Ek het wel ander hoeke ook wat ek nou meestal net gebruik vir social, want ek het met die laaste klubkomp gesien watse verskil maak die daiichi 0.8 hoek aan die aantal vis wat gevang word.
 

papgooier776

New member
Wel ouens ek gebruik net daichi 0.8 en daichi #1 vir al my karps en het nog nooit 'n vis verloor nie.Nie eers 'n 8kg bloemhof baber kom los nie,net my opinie maar as die manne van trucella en die manne van super cast sukses daarmee behaal hoeko nie ek nie.Like the saying goes "The proof is in the pouding":wfish:sf:::
 
Top