

Sure when i get home Friday ... will post pic..Gertus, can you maybe post a pick of the stuff from spar?
waar het jy dit gekoop brakkanjan?Naand manne, het vandag so botteltjie gekoop, kom in 'n 100ML vir R40,00. Lyk en ruik net soos die staatmaker van ouds. Kan ongelukkig nie al die inligting op die sticker sien nie maar die naam is Original Antiseptic Solution. Het 50Ml daarvan in 'n spray botteltjie geplaas.![]()