IFAFI

Unlimited

Sealiner
ver regs... moenie lins na die eiland se kant toe gaan nie... net klein kurpers byt daar.... gerbuik almons mellows so 3 op n hoekie en gaan so 150 tot 200m in
 

BIGFISH_1#

New member
Dankie ,ek het nogal gedink ek moet meer eiland se kant toe gaan want ek wil skiunkop se gekookte eier aas gebriuk het met al daai voels wat daar sit,maar wil ook nie tyd mors met al die kleintjie nie
 
Top