if you were told that you are only to take 3 dips

GregB1

New member
Bruggie wrote:
Ek was nou net by die winkel en het Beast, Develsfork en Petite Janine gekoop om te toets. Spelling sorry
You wont be dissapointed those 3 dips are very good. Develsfork and petite janine go well together at the vaal, have had allot of success with this combo on the bom.
 

Waldok

Senior Member
Bruggie. Watse garlic dips het jy in jou kas nou voor die Devilsfork natuurlik.
Beast is n great dip volgens my. Hy cover basies TCP en Garlic.
Ek hou van my Skarumba.
En Rooi GP.
 

Bruggie

Sealiner
Ek het Supercast se gewone Garlic, Yellow Activator.

Ek het Beast van Barry van Niekerk gekry. Dis is TCP/Amandel
 

Bruggie

Sealiner
Ek het tot gister toe net Supercast in my kas gehad, ok en Yellow Activator. Het maar so bietjie rond gevra en gelees, en besluit om Beast en Petite Janine van Barry van Niekerk aan te skaf.
 

Naruto

Sealiner
Julle manne besef mens het nie elke dip op die mark nodig nie?lol!!!!

Asd mens weet in (amper)elke dip is is dit makliker. TAC, Boogeyman, Petite-Janine, Beast ens ens ens.... Ek het more liga. Gaan omtrent net 20dips saamvat en eks seker nie die helfde gaan eers aangeraak word nie. Die belangrikste ding gaan my stokke wees en hoe ver ek kan gooi met hul...
 

Bruggie

Sealiner
Haha , Ek wou so skryf, maar to twyfel ek. Jy weet as jy by die maklikste vraag van n eksamen kom en jy slaan blank en weet nie meer of jy reg is nie.
 

Enigma

Moderator
Only 1 guy telling the truth here, how can you go to the Vaal without FX

FX
Cina 4 or Bunspice 32
Trident / Devils fork / Yellow Activator
 

wmpruis

New member
Enigma ja FX is 'n groot wenner. Ek het my Banjo geruil vir FX vandat ek my drie dips hierop geplaas het.

 
 
Top