Ja nee ou matie,
Hier sit ons almal, ons is gesond met hand oog koordinasie en goeie verstand - en ons wend ons talente vir hopeloos te min dinge aan.
Ek dink ons gaan eendag een mo3rse pak slae kry omdat ons nie doen wat ons kan nie. Talente wat jy nie gebruik nie word van jou af weggeneem...
Gutsy pa daai, ek dink hy verdien elke handeklap daar.