Daai stomp Monster het al n paar van my cranckbaits opgeeet ek dink mut ma da gan inspring met die scuba goed en vir jou gaan kyk hu groot die monster is wat daar onder wegkruip scrat en van my goedjies terug kry ek met n paar van my pelle gepraat en almal is bereid om die dam te help skoonmaak en soos ek sopas gese het ek het scuba gud so kan selfs die binnekant van die dam skoonmaak het vergget om te se van di monster 17" low profile wat Andre da gevang het