Ek geniet daardie dam erg. Nie baie geluk daar nie, maar dit is pragtig. Laat weet as jy iets hoor. Mense is maar skugter om te deel. Vir wat? Al weet jy als, jy moet nog steeds die vis kry en uit water trek. Elke dag verskil. So dit is nie te sê die volgende ou gaan vis kry waar en met wat jy die vis gevang het nie.