nie juis nie. Ruik soos kompos
V Vleipadda Senior Member Apr 12, 2010 #22 Die vliee vind dit aanloklik maar gen probleem met die ruik moet dit net nie in die toe kar los op n warm nie dan se jy les op
Die vliee vind dit aanloklik maar gen probleem met die ruik moet dit net nie in die toe kar los op n warm nie dan se jy les op
B blade8989 New member Apr 12, 2010 #23 Naand mense, weet julle dalk waar is n plek waar ek dit kry in jhb/pta?
V Vleipadda Senior Member Apr 13, 2010 #24 Probeer enige kwekery ek koop dit plaaslik by Stodels vir so R25 per 30dm
V Vleipadda Senior Member Apr 13, 2010 #27 Catch 22 , ekt die eksperiment probeer , wil jy graag n beste uit 3 he sal die naweek weer probeer ?