Coenie, my fishing partner het daardie vis in November 2003 gevang op 11,5kg, en n ander vriend weer n jaar later op 13,2kg. Eintlik sou mens verwag die vis behoort teen 2009 darem al die 15kg merk raak, of wat? die algemene kenmerk is die sny in die boonste helfde van die vis se stertfin.
11,5kg