i DONNIT AGAIN.... EISH..

Gertus

Senior Member
So last nite i was prepping as anyone would before a weekends fishing.. cleaning the mutibox... making traces.. and i decide to go and buy some bread...

20 minutes later.. i return with 5muties and 2 baldips.. wife was not happy.. ;-)

got some stuttafords duiwels drek bunspice paint ebony Lootie wintergreen

now.. my box is reeeally full..  could nog get 2007 and Q35 (R50 eish) but think ill be fine..

G
 

Naruto

Sealiner
stuttafords = wintergreen

Darem sal jy nou kan visvang!lol!

Het y darem die brood onthou?
 

Gertus

Senior Member
Ja ek weet.. het stuttafords (supercast) en Wintergreen baldip met die naam Ghostbuster gekry..

Brood.. nee my geld was klaar..
G
 

Unlimited

Sealiner
ons het dit altyd met stroop gemang... toe oor geslaan na banana bruinbood... toe oor geslaan na banana bruinbrood en wurm... maja nou gebruik ek net kuiken en padda
 

wykie

Senior Member
ek het ook dieselfde probleem het gou shop(angling) toe gegaan en uitgestap met n slip van R650.00 ek dink mama gaan baie lief wees vir my lol
 

jacosmith14

Senior Member
Nee kyk dit is n algemene probleem daai was nou die dag tackle shop toe vir paar sinkers en kom toe sommer huis toe met drie nuwe stokke ook.R2250 later toe kan jy water kook op mamma.
 

Waldok

Senior Member
Waarheen gaan jy Gertus? Ek het redelik sukses gehad met n dash stuttafords en toegemaak met n dash geel banjo op die bol. En onderste hoek plain floatie met swd backing, gedip in honeyglow. Het die afgelope twee kere lekker tempo op dit gekry.
 
Gertus wrote:
got some stuttafords duiwels drek bunspice paint ebony Lootie wintergreen
Troos jou, dis almal goeie dips daai.
Toe ek nog getroud was, het ek dips en hengelgoed dadelik in die garage gaan bêre. Daar was nie sprake van die publikasie van die storie nie.
En op ñ naweek trip moes my pelle die dop koop en ek later reg maak met hulle. Dit het geëindig toe ek n Sondag tuis kom van Grootdraai af met gout in altwee my enkels.
 

Brakkanjan

Senior Member
Gertus, daai paint loop oop kole met 'n lekker dik streep peach op die bol.

Het al menig maal baie vis so gevang dan vang die ouens om my niks. Hou daai combo ingedagte. ;)

Dit reen kat en hond hier in die Vaaldriehoek vir die ouens wat Vaaldam toe gaan. Van gister tot vanoggend 10 uur het dit al 36mm geval. ;)
 

shuraj

Sealiner
40% Stuttaford and 60% banjo makes strike , very good dip .

 

Make a red one for vaaldam works wonders in teh vaal wehn the wind picks up.
 
shuraj wrote:
40% Stuttaford and 60% banjo makes strike , very good dip .

 

Make a red one for vaaldam works wonders in teh vaal wehn the wind picks up.
Also known as Waxberry (MR MUTI) and Supercast also has/had one....the name has slipped my mind now. Bed and Breakfast is the one with banjo and wintergreen.
And then there is a mixture the Gauteng guys made especialy for Grootdraai called SlushPuppy ;-)
 

Gertus

Senior Member
 Thanks Waldock ek gaan draaifontein toe.. maar die banjo & stuttaford klink goed ek belowe ek sal n nice report saamstel as ek terug is saterdag..

Brakkenjan.. baie dankie vir die dip en reen verslag dit gaan help.. peach paint will do ..

shuraj.. thanks for that one too... sounds great..

Maar thanks vir almal.. as ek nie plek kry nie dan sal ek my stokke ruil vir too too en makeup..

Ps. mense . hou op  nuwe dips voorstel ek het nie meer plek nie .. :)
 
Top