Man kom die middag by die huis en se vir sy vrou hy wil haar graag uitneem vir hulle huweliksherdenking.Die vrou se,"Jan die ding wat ek die meeste wil he is dat jy vir my se wat in daai skoendoos is wat al jare onder ons bed le waarin ek nie mag kyk nie" Jan dink so bietjie en stem toe in dat sy daarin mag kyk.Toe sy die boks oopmaak sien sy 3 lee bierbottels en n dik rol R200 note.Sy vra toe vir Jan,"My man waarvoor hou jy lee bierbottels in die boks?Ag my vrou se Jan,dit is die hoeveelheid keer wat ek jou verneuk het in die 30jaar wat ons getroud is.Sy dink so bietjie en se Jan my ou man ek is so bietjie teleurgsteld in jou maar 3 keer in dertig jaar is darem seker nie so erg nie.En die klomp geld,waar kom dit vandaan?Ag my ou vrou,daai is die geld van al die empty's wat ek al ingegee het