Dagsê manne.
Ek is genader deur 'n tydskrif (as alles gefinaliseer is sal ek die tydskrif se naam bekend maak) om 'n artikel te skryf oor aas baber hengel. Nou ek het my tegnieke en die kennis daar rondom maar ek wil nie 'n baber hengel artikel skryf net rondom my tegnike nie. Ek gebruik bv nie sirkel hoeke nie maar BAIE ouens kry goeie sukses met dit. En dis die tipe goed wat ek graag wil bespreek in die artikel. Alhoewel ek nie met bv die sirkel hoeke hengel nie ken ek baie suksesvolle baber hengelaars wat wel doen wat my die nodige inligting sal kan verskaf wat ek vir die ander baber hengelaars kan deur gee. So dit sal nie thumb suck wees nie. Dus het ek julle hulp nodig, assseblief.
Wat sal julle ouens graag in so artikel wil sien/lees en dink ander baber hengelaars graag sal wil sien/lees? Ek gaan wel konsentreer op babers spesie hengel maar wil as inleiding baber hengel oor die algemeen bespreek.
Verskillende rigs?
Verskillende ase en hoe om hulle te gebruik?
Tips?
Verskillende tegnieke?
Lees van venues, water?
Huiswerk doen vir 'n game plan?
Inligting/atonomie van die spesie?
Bestaande wereld rekords?
Groot asseblief manne help my uit hier om goed terug te kan ploeg vir die baber hengelaars daar buite.

. Klink my jy sal meer 'n reeks moet skrywe.
en hoe haal jy hom uit die water uit en plaas hom terug. Al waneer jy 'n vis gooi is as hy vrot is en daar is 'n damduiker langs jou in range
Miskien ook jou trip beplanning en navorsing oor die venue en die invloed van die weer. Daar is so baie maar ek het nie nodig om jou te leer nie....bwahahahaa miskien remind. As daar nog goed in my kop opskiet sal ek skree.
. My baber kennis is omtrent 1 uit 10.